Page 1 of 1

Vlakvark

Posted: Mon Aug 17, 2009 12:21 pm
by Beyers
Na vier jaar se gereelde jag uit eindelik 'n aanvaarbare trofee.
Image ;D
30m skoot met Mathews Outback @70pnd met 125gr muzzy
Quatering away na omtrent 20 min stalk

Re: Vlakvark

Posted: Mon Aug 17, 2009 1:56 pm
by Freek
Hey oom Beyers, jy mag maar sosatie maak met daai pyl en stukkie wildsvleis. Baie geluk, dit is nie 'n sleg porker daai nie. :D

Re: Vlakvark

Posted: Mon Aug 17, 2009 4:01 pm
by projag
Mooi man dit is 'n VARK
Wat meet daardie linkertand.

Re: Vlakvark

Posted: Mon Aug 17, 2009 4:25 pm
by Beyers
Weet nie, hy's al weg na Karoo Taxidermy. Amper bietjies bietjies gepiepie toe die vark val

Re: Vlakvark

Posted: Mon Aug 17, 2009 4:35 pm
by Francois Marais
Beyers
Walk en stalk trofee, met n boog, dit is voorwaar iets om op trots te wees. Was ook al daar, BAIE geluk, ervaring wat jy nie rerig kan oorvertel nie, dit moet belewe word.

Mag daar nog vele wees.

Mooi loop
Francois