Page 1 of 1

Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 7:20 am
by win270
Ek sien Zimbi handelaar is nie hierdie jaar by Huntex 2017 nie, maar bemark netjies deur nuusbrief uit te stuur, ens

Word Huntex in Midrand se uitstalkostes dalk te duur vir handelaars om daarvan gebruik te maak?

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 7:32 am
by tripodmvr
Sprake gehoor dat vir groter winkels dit tot en met R500K kan kos om op Huntex teenwoordig te wees. 'n Groot deel daarvan is salarisse en vervoerkoste.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 7:59 am
by LoopSoosStroop
Ja ek sukkel om te dink dat dit die geld werd is.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 8:06 am
by Pappabeer
Hulle was ook nie 2016 daar nie

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 9:10 am
by Boesman10
Wat is die datums vir die jaar vir die skou


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 9:47 am
by M98mauser
Zimbi is mos nou Safari and outdoor as ek dit nie mis het nie. S&O ook glo nie daar nie.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 10:11 am
by Hugo
M98mauser wrote:Zimbi is mos nou Safari and outdoor as ek dit nie mis het nie. S&O ook glo nie daar nie.

Vertel meer asb...

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 10:31 am
by win270
Zimbi is nie deel van S&O nie. As ek verkeerd is, help my reg asb.

Huntex 2017 in Midrand is vanaf 27 April tot 1 Mei - sien http://www.huntex.net/

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 10:48 am
by Carl
Ek is ook nie daar nie! ;)

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 11:04 am
by Melckman
Soos ek dit het, is Zimbi verseker nie deel van SO nie. Behoede ons as dit wel die geval is...

Is die verwarring nie dat Safari & Outdoor nou net Safari Outdoor is nie? Niks met Zimbi te doen nie...

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 11:24 am
by LoopSoosStroop
Safari het VLT gekoop. Dit nie die verwarring nie?

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 11:24 am
by DriesdlR
Definitief nie!

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 11:28 am
by Geno
LoopSoosStroop wrote:Safari het VLT gekoop. Dit nie die verwarring nie?
Ook nie waar nie. Safari, Inyathi en Formalito val onder dieselfde holding company.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 12:05 pm
by NicoSmit
Geno ek sien julle is daar

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 12:38 pm
by Geno
NicoSmit wrote:Geno ek sien julle is daar
Dis reg ja.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 12:55 pm
by DawieKotze
Geno wrote:
LoopSoosStroop wrote:Safari het VLT gekoop. Dit nie die verwarring nie?
Ook nie waar nie. Safari, Inyathi en Formalito val onder dieselfde holding company.
Korrek!

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 4:47 pm
by JPS
African outdoor sports het VLT gekoop geruime tyd gelede al.

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 7:10 pm
by jankraay
JPS wrote:African outdoor sports het VLT gekoop geruime tyd gelede al.
Jip die is korrek.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Zimbi nie by Huntex 2017 nie

Posted: Fri Apr 07, 2017 7:57 pm
by twinhunter
Ja,Safari is defnitief nie vanjaar daar nie. Hulle gaan wel goeie winskope vanaf die winkels hardloop.


Sent from my iPhone using Tapatalk