Page 1 of 1
.204 Ruger
Posted: Wed Apr 05, 2017 10:44 pm
by Redhawk75
Ek het bietjie geloer maar niks van toepassing gekry nie. Ek wil die volgende komponente gebruik: nuwe Hornady doppe, PMP small rifle magnum slagdoppies, 39gr Sierra Blitzking punte. Dit is vir gebruik in 'n 24" 1:12 swaar loop s/s Howa. Kan iemand asseblief uitwerk begin ladings en nodes vir S321 & S335, ek hoop om by so 3600fps uit te kom maar is nie seker of dit veilig gedoen kan word met ons kruit nie.
Dankie
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: .204 Ruger
Posted: Wed Apr 05, 2017 11:42 pm
by Gideon@1
Re: .204 Ruger
Posted: Thu Apr 06, 2017 7:47 am
by Redhawk75
Dankie Gideon, lekker gelees maar geën inligting vir die 39gr SBK nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: .204 Ruger
Posted: Thu Apr 06, 2017 10:42 am
by Jonathan
Redhawk75 , ek laai tans S335 (25.7gn) agter die 39gr sierra blitzking , nog nie die spoed gemeet nie maat kry 18mm (5 skote ) op 200m.
Hoop dit help !
Re: .204 Ruger
Posted: Thu Apr 06, 2017 11:43 am
by Hansieslim
Bump
Re: .204 Ruger
Posted: Mon Apr 10, 2017 5:01 pm
by Die Herlaai Tafel
Vir al die 204 Ruger manne ek kan die week hoor oor Norma doppe
PM of epos ons
dieherlaaitafel@gmail.com