FAKE Nightforce scopes
Posted: Tue Apr 04, 2017 3:16 pm
Manne wees mar baie versigtig, ek sien of FB dat daar fake NF scopes verkoop aangebied word.
Die scope op FB het geen serial nr op nie. Die regte NF scopes moet almal n serial nr op he volgens NF se website.
As jy nie seker is nie, stuur NF n epos met n pic of twee van die scope.
Ek is bewus van die fake Leupold MK4 scopes en klompie Bushnells, mar glad nie bewus gewees van fake NF scopes nie.
Ek lees ook van n "DAME" in Upinton wat duur scopes te koop aanbied en dat dit n scam is. Wees mar versigtig!! Kan moontlik daai klomp van Digitech, Digital Revolution, Digi 111.11.11111 wees