Page 1 of 1
Handelaars en geweersmede
Posted: Thu Aug 18, 2011 2:54 pm
by Tomcat
Hi almal
Ek is opsoek na handelaars en geweersmede se name en telefoon nommers reg oor Suid Afrika. As julle dalk so gaaf sal wees om my te kan help sal ek baie bly wees.
Groete
Tomcat
Re: Handelaars en geweersmede
Posted: Thu Aug 18, 2011 10:14 pm
by Penkop
As jy Magnum en SAJagter kry sal jy ver kom, maar laat ek sommer 'n paar nommers plaas wat ek het:
Dave Sheer (Jnb): 011 4400345 (handelaar en smit)
Camdix (Roodepoort): 011 6602398 (handelaar)
Hi-Tech (Benoni): 011 4222762 (handelaar)
Frontier (Klerksdorp): 018 4626117 (handelaar sako, tikka)
Kloppers (Bloemfontein): 051 4005500 (handelaar)
Blou Meul (Alberton): 011 9071107 (handelaar)
Mkonto (Jnb): 011 6181908 (smit)
Gerrie Coetzee (Bloemies): 051 4441012 (handelaar, smit)
Re: Handelaars en geweersmede
Posted: Fri Aug 19, 2011 8:23 am
by Hein M.
Penkop wrote:
As jy Magnum en SAJagter kry sal jy ver kom, maar laat ek sommer 'n paar nommers plaas wat ek het:
Dave Sheer (Jnb): 011 4400345 (handelaar en smit)
Camdix (Roodepoort): 011 6602398 (handelaar)
Hi-Tech (Benoni): 011 4222762 (handelaar)
Frontier (Klerksdorp): 018 4626117 (handelaar sako, tikka)
Kloppers (Bloemfontein): 051 4005500 (handelaar)
Blou Meul (Alberton): 011 9071107 (handelaar)
Mkonto (Jnb): 011 6181908 (smit)
Gerrie Coetzee (Bloemies): 051 4441012 (handelaar, smit)
Kyk ook hier:
http://www.saga.org.za/Gunsmiths.htm
http://www.easyinfo.co.za/catsearch.php ... Ammunition
Hein
Re: Handelaars en geweersmede
Posted: Fri Aug 19, 2011 9:21 am
by SV MAD (Henk)
Is daar enige handelaars wat die 300winmag Howa verkoop? Indien so, sal julle asb so gaaf wees om die aan te dui?
Dankie, ek waardeer die moeite.
Re: Handelaars en geweersmede
Posted: Fri Aug 19, 2011 2:08 pm
by JuanVE
JT Terblanche van Karoo Opleiding en Vuurwapens in Middelburg Oos-Kaap sal jou kan help. Ek weet hy het nie nou voorraad nie, maar hy kan bestel. Kontak hom by 082 - 3764047.
Groete
Juan
Re: Handelaars en geweersmede
Posted: Sun Aug 21, 2011 8:02 pm
by james 303
Camdix het vir 4500