5 Lt 10 Shot Challenge
Posted: Sun Apr 02, 2017 8:14 pm
Vanmiddag het ek en een van my skiet maats wat nou net sy 243 gekry het ons gewere se bene so bietjie gerek.
http://oi65.tinypic.com/6zpvh0.jpg
Die afstand 700m met n veranderlike wind van 5 tot 9 mph.
Ek dink dit is n lekker manier om wind lees en data vir jou geweer in te samel,en ook vir almal om met hull-self en ander te kompeteer al is almal nie opdieselfde baan nie.
Reels
Gebruik wat jy will ,skiet net 10 skote ,teiken 5 lt kan en begin op afstand waarmee jy gemaklik is.
Post resultate hier.
Kommentaar is welkom.
DD