Page 1 of 1
Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:04 pm
by Rudi Fischer
Dag se julle.
Nou net op die af gekom.
Kyk na die video op YouTube.
Ek sal nie om gee om dit te try nie
//uploads.tapatalk-cdn.com/201704 ... 3fce2d.jpg
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:09 pm
by Boersonderroer
LOL
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:09 pm
by BeesBreet
Ek dink dit is n moerse April fool grap!
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:10 pm
by Aceofspades
Haha, dis 1April
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:12 pm
by Albert84
Ek wou ook nou vra wat die datum is
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:17 pm
by Aceofspades
Ek het nou al 'n paar sulke goedjes gesien vandag. Op Accurate Shooter is daar die .17 Incinerator, NRA Afterlife membership en die bulletcam.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk
Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sat Apr 01, 2017 3:17 pm
by Rudi Fischer
Nou dat ek verder google sien ek, Ja ... Hulle het my gevang.
Aai tog, ek was moer excited om n video te maak terwyl Ek goed op blaas

Re: Vortex Hornady Bulletcam
Posted: Sun Apr 02, 2017 3:48 am
by Andre308
Rudi Fischer wrote:Nou dat ek verder google sien ek, Ja ... Hulle het my gevang.
Aai tog, ek was moer excited om n video te maak terwyl Ek goed op blaas

Dit was nie vir jou snaaks dat die kamera beeld regop gebly het, terwyl die koel spin nie?
Ek gee hulle wel 10 uit 10 vir die moeite wat hier in gesit het!!!