Die verskil tussen lang afstand skiet en golf
Posted: Fri Mar 31, 2017 6:54 pm
.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://jaracal.com/
Ek dra dan amper net swart hemde. So nou en dan is daar desert tan, olyf of miskien so ietsie bruiner ingemeng. Dit maak dit net makliker om te kies wat om te dra.andre007 wrote:Van materiaal weet ek nie. Net nie SWART NIE. .!
LoopSoosStroop wrote:Watter materiaal sal die beste wees vir 'n lang afstand skiet hemp?
Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.
Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.Heinz Petersen wrote:Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.
Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Hel, ek het nou net 'n baie cool idee gehad vir 'n Tulbagh "McNabb".tau wrote:EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.Heinz Petersen wrote:Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.Philip_R wrote:Heinz, jy is duidelik een van die moer en soek manne op die gholfbaan. Ek kan verstaan hoekom jy so voel oor gholf, niemand kan van iets hou as hulle so moet sukkel nie. Ek het n paar goed waar ek klaar besluit het ek hou op gholfspeel as ek n sekere punt van sukkel bereik.
Maar ek sal maar jou woord vat oor die plaat op 1000m raak skiet. My wapens en scopes gaan nie dit laat gebeur nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Moer en soek dit is ek daai.
Daai klink na n goeie plan!Gawie(13mm) wrote:Hel, ek het nou net 'n baie cool idee gehad vir 'n Tulbagh "McNabb".tau wrote:EK is darem net 7 jaar terug en die stokke staan nog in my garage iewers. My seun is gebore en ek en my Pa is by die proshop in Durbanville in vir geen rede, behalwe dat dit naby die hospitaal was met 'n plek om 'n bier te koop. Hy kom toe daar uit met 'n vol nuwe kit en ek moes dus sy ou stokke neem om my Ma te oortuig hy het nie nou twee stelle nie.Heinz Petersen wrote: Ek het 35 jaar gelede 2 keer golf gespeel met geleende stokke en gesê nooit weer nie.
Moer en soek dit is ek daai.
1. 3 Skote op daai 700 m ghong van jou.
2. 3 Houe met daai "geroeste" een hout na die 200 m ghong in die kleigat en dan:
3. 3 Shots Jägermeister!
Jy wen niks. Net 'n babbalas.
Dus seker soos skiet, kom by die baan pak alles uit, le op die grond, korrel mooi skiet die gong raak, goodshot, laai skiet weer, goodshot,laai weer skiet k%4 skoot, pak alles op en gaan huistoeHeinz Petersen wrote:AS jy die plaat op n 1000m raak skiet, weet jy, jy het iets reg gedoen.
Golf?.
Jy b@%*sem daai balletjie oor n stuk gras. Dan sê jy, dit was n goodshot. Nou stap jy agter daai bal aan, net om dit weer verder te slaan. Weer n goodshot. Pak alles in n trollie en stap weer agter daai bal aan. Daar gekom, slaan jy hom weer in n gat in. WTF.
Dan is daar mense wat nie eers kan telling hou nie.![]()
Klaar geslaan en baklei met die wit balletjie, stap jy na n klubhuis en begin jy vog vat. Niemand daar kan vir jou help om daai bal reguit te slaan nie.
Om alles te kroon begin jy en die manne oor werk en besigheid te gesels om die stresvlak van die week weer op te jaag.
Ek gaan my 2de skoot die heeltyd uit die lang gras moet vat. Ek gaan tenmiste 'n dop op elke gat verloor.Swede wrote:Dus seker soos skiet, kom by die baan pak alles uit, le op die grond, korrel mooi skiet die gong raak, goodshot, laai skiet weer, goodshot,laai weer skiet k%4 skoot, pak alles op en gaan huistoeHeinz Petersen wrote:AS jy die plaat op n 1000m raak skiet, weet jy, jy het iets reg gedoen.
Golf?.
Jy b@%*sem daai balletjie oor n stuk gras. Dan sê jy, dit was n goodshot. Nou stap jy agter daai bal aan, net om dit weer verder te slaan. Weer n goodshot. Pak alles in n trollie en stap weer agter daai bal aan. Daar gekom, slaan jy hom weer in n gat in. WTF.
Dan is daar mense wat nie eers kan telling hou nie.![]()
Klaar geslaan en baklei met die wit balletjie, stap jy na n klubhuis en begin jy vog vat. Niemand daar kan vir jou help om daai bal reguit te slaan nie.
Om alles te kroon begin jy en die manne oor werk en besigheid te gesels om die stresvlak van die week weer op te jaag.