Page 1 of 2

Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 9:44 am
by Armand Steenkamp
More kerels,

Ek het reeds al die topics oor die skaale deurgegan en nie die antwoorde gekry wat ek gesoek het nie.

Hiers my vraag, Ek wil vir my n elektroniese skaal koop en ek moet kies tussen die RCBS Chargemaster(net die skaal nie dispenser nie) Of die Lyman 15xp. Het julle eenige ondervinding met die  bogenoemde skaale?

Julle insette sal wardeur word

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 10:21 am
by Monrique (SJ)
Ek luister ook!!!

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 10:36 am
by THOMAST
Ek het netnou 'n stukkie gepos maar dit het verdwyn so ek probeer maar weer:
Ek het vir my seun die RCBS 1500 skaal gekoop vir sy herlaaiwerk. Die skaal is getoets met gekalibreerde gewiggies en werk mooi kontant, binne sy perke natuurlik.
Ek gebruik self die Lyman DPS skaal/poeiergooier en is ook baie gelukkig met hom.
Het darem 'n RCBS 10.10 skaal vir "just in case" daar 'n kragonderbreuking is.
Kan nie kommentaar oor die Lyman 15XP lewer nie, het hom nog nie gebruik nie.

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 10:42 am
by MJK
Kan ons asb balkie skale deel maak van die gesprek? Ek is tans in die mark om nog een te koop. Pm my asb as een het wat ontslae wil raak.... ;)

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 11:23 am
by Armand Steenkamp
Vir argimentsonthalwe se ons die 2 bogenoemde skaale kos dieselle ;) ;)

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Aug 18, 2011 1:33 pm
by Armand Steenkamp
Ek het nou bietjie op die internet gan rond kyk en dit ek kry bitter min oor die Lyman xp1500?

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sat Aug 27, 2011 4:13 pm
by iceman1982
Armand,
Doen jouself n guns en kry die RCBS met die dispencer. Ek het nog nooit terug gekyk nie.

Groete

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sat Aug 27, 2011 4:52 pm
by Biltongjagter
Armand, weet nou nie na watter prysklas skale jy kyk nie, maar Kloppers adverteer in SA Jagter van September 2011 op bl. 41, die Lyman 1200 DPS III vir R 2 895 - skaal met 'dispenser'.

Hierdie is volgens manne wat baie herlaai 'n puik skaal wat dinge baie vergemaklik.

Groete,
Koos.

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sun Aug 28, 2011 12:13 am
by baboonstalker
Ek het al met 'n paar digitale skale te doen gehad en meeste van hulle begin "dryf" van sy zero af elke nou en dan. Ek gebruik nou die Chargemaster en hy is by verre die beste van die wat ek al gebruik het. Ek vertrou hom en ek kan maar weet hy gaan .1gr optel met elke 3 stokkies S365 wat ek opgooi. Sy dispenser staan meeststal in die kas en kom slegs uit as ek 'n klomp rondtes met balkruit wil laai. Ek kan jou nie s? wat die XP15 gaan doen nie, maar die chargemaster skaal sal ek vir almal aanbeveel.

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sun Aug 28, 2011 7:56 am
by Armand Steenkamp
Kerels ek het n 2de hanse DPSIII gekoop. Hoop nie ekt n foud gemaaki.

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sun Aug 28, 2011 1:02 pm
by Blackie Swart
Mens moet baie versigtig wees om n 2de handse skaal te koop.Ek het al my skale totniet gemaak en laai nou met n diamandskaal.Glo my dat jy nei akkurater as die skale kry nie.Hulle kos npaar rand,maar wat is geld as dit oor jou veiligheid gaan.
Sterkte
Blackie

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Sun Aug 28, 2011 2:33 pm
by Christo
Armand Steenkamp wrote: Kerels ek het n 2de hanse DPSIII gekoop. Hoop nie ekt n foud gemaaki.

Groetnis
Armand, my buurman ( ook oppie forum ) het laas week ook 'n 2de handse een gekoop. Ek dink as jy hom getoets het n hy werk is dit 'n goeie belegging gemeet teen 'n meganiese skaal. Onthou net om die gewone skaaltjie byderhand te hou om so nou en dan toe verifieer.

Ek het ook 'n DPSIII en vandat hy daai magneetjies om die draad het werk hy mooi.





iii

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 2:56 am
by james 303
Ek het n lyman 500 skaal ek laai my ammo so akuraat dat 5 skote almal die selfde lesing gegee het elektronies is ek nie mal oor nie meganies enige tyd.Hoekom omdat meganies nie n elektroniese fout kan kry nie ja n mens kry gewigte om te toets en seker te maak en ja statiese elektriese tyd kan soms n probleem wees by die balkie skaal maar fyn elektroniese komponente kan net so maklik aangetas word deur statiese elektrisetyd. Alhoewel ek nog nie met myne enige probleem ondervind het nie.

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 7:45 am
by Armand Steenkamp
Nee wat kerels ek het ken dam die ou by wie ek die skaal koop, hy sal my dam nie bevark nie.

Louis ek wil vir my ook so n lyman bykry sadat ek die DPS kan check. Dink nie ek sien kaans om met daai Lee skaal te sukkel nie!

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 5:18 pm
by Armand Steenkamp
Het vandag die DPS gekry. Hy werk sommer lekker! Het 240 doppe geweeg. Hehehe ek sien hy laaiks net nie van mxit nie! Ou se kop tuk mal!!

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 8:31 pm
by Jagtersdok
mxit?????

daai is mos die twak van kinders en perverts.
Manne met imbors en ware jagters hou hulle nie op met daai crap nie

Nee Armand nou is ek skoon naar :o

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 9:22 pm
by Armand Steenkamp
Hahahaha
Nou n man moet mos darm met die buite wereld kan kominikeer.
Is nie vir n jong man n goeie ding om so aleen te siti!
Was ma sommer n ou grapie jong

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 9:44 pm
by Jagtersdok
Eish jy laat my nou wonder............

In my dae het ons die girls uitgevat of of in kuierplek bietjie voorgestel en van nader leerken, vandag tik die jongklomp hulle dae weg en kom nie uit by die ware Jacob nie.

Ek hoor daar werk dit so die girls doen hulle self voor as Super Women en as jy haar eendag sien dan is sy eintlik 'n Super Cab met nog 'n Interlink aan ook ;D ;D

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 9:55 pm
by Armand Steenkamp
Hahahahaha ek het hoeka nie swaarvoertuig liksens nie!!

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Thu Sep 01, 2011 11:01 pm
by JPS
Armand Steenkamp wrote: Hahahahaha ek het hoeka nie swaarvoertuig liksens nie!!

Groetnis

;D ;D

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Fri Sep 02, 2011 7:54 am
by BLOK
;D ;D ;D ;D

Klomp Grapgatte

;D ;D ;D

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Fri Sep 02, 2011 8:14 am
by IndianLima
Armand,

EK bly jy is darm tevrede met die skaal!

EK het geleer dat daai man NIKS van selfone hou nie. Hou ook maar die flurescent ligte van hom weg en maak seker hy staan mooi level. Ek dink ek het die kabeltjie gekry, sal aanstuur...

Groete
Ivan Lamprecht

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Fri Sep 02, 2011 8:24 am
by Armand Steenkamp
Nee wat Ivan ek smaak hom kwaai! Ek sal nou in die volgende week so n paar ladings ook met hom gooi!

Moet net spaar vir n chrony.

Baie dankie ek is baie tevrede!

Groetnis

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Fri Sep 02, 2011 8:42 am
by Beyers
Praat met Nicholas Yale se verkoopsmanne vir die Chrony

Re: Watter skaal?? RCBS of Lyman??

Posted: Fri Sep 02, 2011 1:05 pm
by Jagtersdok
Armand

jys mos aspirant super ster sanger. Huur jouself uit vir aand of twee aan daai Mxit Interlinks dik buss tannies dan koop jy sommer 'n Oehler in pleks van Chrony f1  ;D ;D ;D ;D