Page 1 of 1

300WM 190 Noslers LR/Berger

Posted: Wed Mar 29, 2017 8:27 pm
by Haasvel
Hallo Kerels

Ek's opsoek na bietjie hulp met ladings vir 190gr punte.

Die plan is om die nosler LR te prober agv BC.

Roer se specs:

Remington sendero
1:10 twist 26"
S365

Sal waardeer as julle kan help. ;D

Re: 300WM 190 Noslers LR/Berger

Posted: Thu Mar 30, 2017 8:01 am
by Malan123
Hi Sendero

Gaan stel jouself voor by nuwe aansluitings en vertel ons bietjie meer oor jouself. Ek is seker die QL manne sal jou vinnig help, maar jy gaan bietjie meer inligting moet gee

Re: 300WM 190 Noslers LR/Berger

Posted: Thu Mar 30, 2017 10:25 am
by Capt. Yoda
Onthou daai 190gr LR se bc is met omtrent 10% te veel geraai deur Nosler