Page 1 of 1
Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 9:53 am
by Sniper18
Weet julle manne wanneer hierdie scope beskikbaar gaan wees en wat hy min of meer gaan kos?
Re: Nuwe LX3 4-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 11:43 am
by Sangoma (IAN)
Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 11:48 am
by Sniper18
Sangoma (IAN) wrote:Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
Okay is bly om te hoor. Dankie IAN. Kom hy net met die SA Jagters kruis?
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 11:51 am
by Sangoma (IAN)
JA, die kruishaar wat Herculas design het.
Die scope is redelik fris en swaar, mar gebou soos n tank! Die glas is bitter mooi en die fov is so groot dat jy JHB en Pta kan in pas. Turrets nog steeds 'mushie', mar dis n scope wat se turrets nie heeltyd gedraai gan word nie.
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 11:56 am
by Sniper18
Sangoma (IAN) wrote:JA, die kruishaar wat Herculas design het.
Die scope is redelik fris en swaar, mar gebou soos n tank! Die glas is bitter mooi en die fov is so groot dat jy JHB en Pta kan in pas. Turrets nog steeds 'mushie', mar dis n scope wat se turrets nie heeltyd gedraai gan word nie.
Ja ek oorweeg dit om een vir my 22-250 te koop wat net gebruik gaan word vir jakkals skiet en jag.
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:07 pm
by Sangoma (IAN)
Ek glo hy sal bitter mooi werk vir die jakke in die aand.
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:13 pm
by Sniper18
Sangoma (IAN) wrote:Ek glo hy sal bitter mooi werk vir die jakke in die aand.
Ja dink ook so met daai nuwe glas.
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:14 pm
by Sangoma (IAN)
PIC
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:24 pm
by Swede
Sangoma (IAN) wrote:PIC
Hoe lyk hy gemonteer op jou geweer?
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:43 pm
by Sangoma (IAN)
Gan hom die naweek op sit. Geweer is by geweersmid
Re: Nuwe LX3 4-12X65 Lynx
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:59 pm
by Swede
Sangoma (IAN) wrote:Hy is klaar beskikbaar en die manne praat blykbaar van R12-13k.
Ek het vir my een gekoop en hy is bitter nice!
LX3, 3-12X56
Ek sien
https://www.animalgear.co.za/lynx-rifle ... AvAb8P8HAQ adverteer hom vir R 8659
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue Apr 18, 2017 9:35 pm
by Henrie_270
Kan iemand al terugvoer gee oor hoe die teleskoop in die nag op ongediertes presteer?
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Mon May 08, 2017 11:26 am
by Dirkvh
Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Mon May 08, 2017 11:30 am
by Swede
Dirkvh wrote:Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
Wys bietjie hoe lyk hy op jou geweer
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Tue May 09, 2017 8:28 pm
by Dirkvh
Swede wrote:Dirkvh wrote:Vandag myne gekry om 3-9x50 Leupold te vervang en die ding is 'n TANK!!!
Sal in die week hom gaan inwy op nag-trip. Sover bitter be-indruk!
Wys bietjie hoe lyk hy op jou geweer
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Wed May 10, 2017 9:10 am
by Swede
Baie mooi!!!
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Mon May 29, 2017 1:05 pm
by Dirkvh
Was Vrydag aand by 'n nagskiet met die teleskoop.
Hy het baie goed vergelyk met sy Europese maats, en die res loshande geklop. Onder die 10/12 skuts wat deur die teleskope gekyk het, het hy elke keer in die top 3-4 ge-rate. Daar was Nightforce, S&B, Swarovski, Leupolds ens. Vir my was hy natuurlik 2de beste, en as ek reg onthou was dit net 'n Swarovski wat vir my duideliker was. But I might be biased, haha!!!
Ek was nog altyd 'n Burris fan, maar hierdie teleskoop klop hul ook. Ek wil my verstout en die stelling maak dat dit die beste nagskiet teleskoop is in sy prysklas.
Lekker dag
Dirk
Re: Nuwe LX3 3-12X65 Lynx
Posted: Mon May 29, 2017 2:18 pm
by Malan123
Het jy al Geno se nuwe Wildgame gesien? Check this space
