Page 1 of 1
Frontier 9mm koeëls
Posted: Wed Mar 22, 2017 9:49 am
by VrystaatKrippe
Ek het 519 x Frontier koeëls geadverteer, maar geen belangstelling gekry nie. Ek gaan nie verder met hulle herlaai nie, ek verkies om met CMJ te herlaai. As jy kan reël om dit by my in Bloemfontein te kom afhaal of bereid is om posgeld te betaal is hulle joune verniet.
Re: Frontier 9mm koeëls
Posted: Wed Mar 22, 2017 9:51 am
by VrystaatKrippe
Let wel dit is loodkoeëls
Re: Frontier 9mm koeëls
Posted: Wed Mar 22, 2017 10:06 am
by Supacow
Ek sal hul by jou optel
Re: Frontier 9mm koeëls
Posted: Wed Mar 22, 2017 10:55 am
by VrystaatKrippe
My nommer is nul agt 444 ses 7145. Bel of Whattsapp my dan reel ons gou. Groete
Re: Frontier 9mm koeëls
Posted: Wed Mar 22, 2017 11:52 am
by VrystaatKrippe
Dankie die koeëls is geneem.
Groete