Page 1 of 1
Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 9:20 pm
by Monrique (SJ)
Naandse
Wat sal julle se is die beste press tussen hierdie 3x make?
RCBS Rockchucker Supreme Press
Redding Big Boss II Reloading Press
Lyman Crusher II Reloading Press
Se in volgorde wat sal nr.1, 2, 3 volgens jou keuse wees asb.
Groetnis
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 9:39 pm
by KalahariKlong
Naand my maat. Lyk my jy shop alweer.. Ek hou dop wat die manne s?, ek is ook nou in die mark vir 'n goeie press. Maak plan laat jy ietsie kom plat maak die kant en ons 'n kuier inkry voor dit te warm word.
Groete
KK
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 9:49 pm
by baboonstalker
Redding, RCBS Leyman, in daardie volgorde. If in doubt, go green!
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 10:13 pm
by Armand Steenkamp
Kerels ek hou dop wat julle se! Ek is ook in die mark vir n nuwe pres!
Groetnis
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 10:23 pm
by Christo
baboonstalker wrote:
....... If in doubt, go green!
WARE WOORDE
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 10:37 pm
by Kalahari
SJ
Ek het nou die dag toe ook die stap geneem en die Redding Big boss gekoop, dink hy was 1600. Nog nie baie gebruik nie maar daar is 'n helse verskil tussen die een en die klein alluminium lee pers wat ek gehad het. Van die ander kan ek niks se nie, nog nie gesien en gebruik nie.
Kalahari
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 10:39 pm
by THOMAST
Gaan Rooi!
Foster Co-Axial
Re: Watter Press
Posted: Tue Aug 16, 2011 11:40 pm
by Hein M.
SJ wrote:
Naandse
Wat sal julle se is die beste press tussen hierdie 3x make?
RCBS Rockchucker Supreme Press
Redding Big Boss II Reloading Press
Lyman Crusher II Reloading Press
Se in volgorde wat sal nr.1, 2, 3 volgens jou keuse wees asb.
Groetnis
Volgens my is jou volgorde reg
Mooiloop!
Hein
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 12:37 am
by Francois Marais
SJ
Dink nie daar is veel te kies tussen jou top twee, die Lyman is ook nie te ver tweede, jy sal nie fout maak met enige van daardie presse nie.....
Mooi loop
Francois
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 8:10 am
by Biltongjagter
Waar sou julle manne s? pas Dillon Precision se produk in die lysie?
Groete,
Koos.
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 8:15 am
by blaser
heel onder net bo lee
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 8:28 am
by Biltongjagter
remington,
Nie prysgewyse nie, werkverrigtingsgewyse!

Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 8:43 am
by erx
Gaan GROEN mater!
Groete
erx
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 8:50 am
by DWB
Ok, nou vir ons mense wat nie in die winkels kom nie, watter produk is groen?

Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 9:07 am
by Beretta
DWB
Groen is Redding en RCBS ek het self die Redding Big Boss 11 en het geen probleme met hom nie.Ek stem ook saam met Thomas oor die Forster press dit is die volgende press wat ek sal koop.Koos die Dillons wat ek deesdae sien sal ek beslis nie koop nie.So greon is die ding en rooi nie so mooi behalwe Forster
Groete
Beretta
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 3:27 pm
by erx
DWB
Groen is daai RCBS press wat nie harmfull gasses uitlaat as jy sy lever trek nie!
Groete
erx
Re: Watter Press
Posted: Wed Aug 17, 2011 5:11 pm
by tripodmvr
erx wrote:
DWB
Groen is daai RCBS press wat nie harmfull gasses uitlaat as jy sy lever trek nie!
Groete
erx
Miskien is dit die "trekker" wat die gasse uitlaat.