Ideal 3 rifle battery
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Ideal 3 rifle battery
Ek lees n Amerikaanse forum oor die ideal 3 rifle battery.. Hierdie is nogal 'n vraag wat deesdae heel anders beantwoord sal word as 'n paar jaar terug..
10 jaar terug sou dit seker iets soos 223, 30-06 en 375 H&H gewees het..
Die moderne weergawe dink ek sal iets lyk soos 243 AI, 300wsm en 375 Ruger?
Hoe dink julle?
Hoor graag..
10 jaar terug sou dit seker iets soos 223, 30-06 en 375 H&H gewees het..
Die moderne weergawe dink ek sal iets lyk soos 243 AI, 300wsm en 375 Ruger?
Hoe dink julle?
Hoor graag..
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6mm Dasher
300 wsm
416 rigby
300 wsm
416 rigby
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6mm Dasher
300wsm
375 Ruger
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
300wsm
375 Ruger
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
Boerseun2014
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Thu May 22, 2014 8:21 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6.5 Creedmoor
300 wsm
375 Ruger
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
300 wsm
375 Ruger
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6mm dasher
300wsm
416 ruger
300wsm
416 ruger
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6mm Dasher
308
300 Norma AI
308
300 Norma AI
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
6mm XC
300WSM
375 Ruger
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
300WSM
375 Ruger
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
Gustavroux
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Nov 09, 2016 1:11 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Net die gedagte om net drie gewere te moet kies maak my naar en bewerig. Ek koop sommer nog een.
Hierdie tipe gesprekke moet eintlik verbied word.
Hierdie tipe gesprekke moet eintlik verbied word.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
AR 15 in .22Nosler
AR 10 in 6.5Creedmoor
Ruger M77 in .375 Ackley
AR 10 in 6.5Creedmoor
Ruger M77 in .375 Ackley
Goed, beter, 6millimeter!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
.223 AR15
6.5C
.338WM
6.5C
.338WM
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Dr lukas Potgieter het vir my gese daar bestaan nie n 1 geweer vir alles nie maar die 3 geweer combo kan alles doen.
222
308
375
Hy sou wel die 222 vervang met hedendag 22-250 met vinniger twist om 75gr te skiet.
So ek gaan
22-250 swift 75gr
308 sierra match king 168gr
375 300gr swift
Sent from my iPhone using Tapatalk
222
308
375
Hy sou wel die 222 vervang met hedendag 22-250 met vinniger twist om 75gr te skiet.
So ek gaan
22-250 swift 75gr
308 sierra match king 168gr
375 300gr swift
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Met die ene kan ek saamstem. Ek sou net dalk die 222 met 'n gewone ou .22LR vervang het.Blazer wrote:Dr lukas Potgieter het vir my gese daar bestaan nie n 1 geweer vir alles nie maar die 3 geweer combo kan alles doen.
222
308
375
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk my nie deesdae se manne geniet meer lekker sit en van die stoep af sit en skyfskiet na silhoette ysterteikentjies met standaardsnelheid patroontjies nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Hulle sê mos horses for courses. Dit hang alles af van waarvoor jy dit wil aanwend. As jy net 'n jagters is gaan dit anders wees as wanneer jy vir sport ook skiet.
Ek wil ook graag 'n groot verskeidenheid gewere hê, maar kan dit nie bekostig nie, veral om met almal gereeld te skiet. Self nou die dag weer my arsenaal so bekyk. 12Br haelgeweer wat ek nog bitter min mee geskiet het, 270Win wat ek nog die meeste gebruik het vir jag en op gonge speel, 303 as kaliber waarmee ek begin het, maar gaan Epps, 375H&H wat ek sover gebruik vir die groter bokke en vir wanneer ek kans kry vir buffel of so iets, laaste die kleinste wat ekmdie meeste koeëls deur gedruk het die 22lr wat ek na terug gaan wanneer ek agterkom ek begin flinch as die 375 my begin seermaak. Dan natuurlik my 9mmP Beretta.
As ek moet afskaal, wat sal ek hou? Pistool vir sd natuurlike keuse. .22lr want daar is nie iets wat dit kan vervang nie, behalwe miskien Pcp geweer. Ha 375H&H sal ek beslis hou want dit is veelsydig met die koeëls wat gebruik kan word, dan die 270 want daarmee kan ek ook amper alles aandurf en speel op die gonge. Die 303 Epps val ongelukkig uit want die ander twee kan doen wat dit kan doen, maar dit is 'n lekker bosgeweer. Die haelgeweer het ek nog nie regtig gebruik nie en sal ek hou net omdat dit 'n haelgeweer is.
As ek met een jaggeweer moet klaarkom, sal ek uit my huidige arsenaal die 303Epps vat.
As ek moet skoonmaak en voor begin vir jag en speel, 22-250, 270Win en 375H&H. Vir een geweer, waarskynlik 30-06.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ideal 3 rifle battery
Ek sal nie die vraag kan andwoord nie. Dalk as dit wat is die idiaale 20 geweer kombinasie is..
Groentis
Groentis
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Armand Steenkamp wrote:Ek sal nie die vraag kan andwoord nie. Dalk as dit wat is die idiaale 20 geweer kombinasie is..
Groentis
Ou Windgat!!
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Ideal 3 rifle battery
270
270
As die ander my in die steek laat 270...
270
As die ander my in die steek laat 270...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Aai dehacked
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Miskien as jy hulle ackley en elkeen n ander kaliber se loop opsit.dehacked wrote:270
270
As die ander my in die steek laat 270...
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: Ideal 3 rifle battery
223
7*57
375.
7*57
375.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
Weet hy dat ons van 3 kalibers praat? Die 270 is 'n pyp deursnee en nie 'n kaliber nie.dehacked wrote:270
270
As die ander my in die steek laat 270...
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
204
6.5 creedmoor
375 ackl
Klink vir my reg
6.5 creedmoor
375 ackl
Klink vir my reg
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Ideal 3 rifle battery
22-250
6.5 creed
300 wsm
416 rig
My wiskunde is mos reg...... die mos 3 ne
6.5 creed
300 wsm
416 rig
My wiskunde is mos reg...... die mos 3 ne
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ideal 3 rifle battery
Vir 'n "budget opsie", almal Howas:
6.5 Creed
30-06
375 Ruger (alhoewel ek verstaan het dat hulle hom nie meer maak nie...)
6.5 Creed
30-06
375 Ruger (alhoewel ek verstaan het dat hulle hom nie meer maak nie...)
Aim small, miss small