Page 1 of 1

John Krieger - opinies oor skoonmaak, inbreek van loop, ens.

Posted: Sun Mar 19, 2017 9:55 pm
by Jurie Vermaak
Aangesien Krieger lope so hoe aansien het vind ek die opinie van John Krieger nogal interessant. Veral sy siening oor inbreek van loop en skoonmaak - ek hou van wat hy se

https://www.youtube.com/watch?v=3d0-FOEpAuw

Re: John Krieger - opinies oor skoonmaak, inbreek van loop,

Posted: Sun Mar 19, 2017 10:50 pm
by Diesel Dog
Amen!

DD

Re: John Krieger - opinies oor skoonmaak, inbreek van loop,

Posted: Mon Mar 20, 2017 8:44 am
by spekieries
Dankie Jurie. Interessant om mnr. Krieger se opinie te hoor. Ek hoop my .308 loop is een van daardie 12 000 skoot lope.