Page 1 of 1
Atlas bipod
Posted: Sat Mar 18, 2017 8:10 pm
by emdebeer
Ek dink daaraan om n Atlas bipod te koop maar sien daar is baie verskillende modelle. Die gedagte is om hom te gebruik op my Sako TRG maar ook op ander gewere met die gewone "sling stud" onder op die kolf. Daar is blykbaar n ATB (Atlas TRG Bracket) wat met n "quick release" bipod kan werk. Sal ek vir elke ander geweer dan n "mini rail" tipe van ding moet koop en die gewone pennetjie op die kolf vervang?
Watse model bipod moet ek koop en waar is die beste pryse?
Sal advies waardeer.
Re: Atlas bipod
Posted: Sat Mar 18, 2017 8:18 pm
by joe rocket
Hierdie een sal kan werk vir die TRG. Jy sal hom seker moet inbring. Probeer Midway USA.
Re: Atlas bipod
Posted: Sat Mar 18, 2017 8:22 pm
by emdebeer
joe rocket wrote:Hierdie een sal kan werk vir die TRG. Jy sal hom seker moet inbring. Probeer Midway USA.
Dankie man, ek sien dit is hulle duurste model. Dis nou jammer!
Re: Atlas bipod
Posted: Sun Mar 19, 2017 8:51 am
by Hein (Haan)
Ek het al Midway Usa probeer met ander produkte maar hulle wou niks oor die water stuur nie.
Kry n sling stud na picatinny rail adapter as jy nie jou slings studs permanent wil vervang met n rail nie.
Vir die trg kan jy n picatinny rail kry wat op die anschuts rail vas kom.
As jy die bipod op meer as een geweer wil gebruik sal ek een vat met n QD clamp op.
Die model kan jy self op besluit hulle almal is goed hang net af wat jou budget is.
Re: Atlas bipod
Posted: Sun Mar 19, 2017 9:23 am
by emdebeer
Dankie Hein! Klink soos 'n plan.
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Re: Atlas bipod
Posted: Sun Mar 19, 2017 12:08 pm
by Baas Rudi
Probeer Scopelist.com. Hulle sal na SA toe stuur en hulle pryse is reg
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Atlas bipod
Posted: Sun Mar 19, 2017 3:56 pm
by emdebeer
Dankie Rudi!
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Re: Atlas bipod
Posted: Sun Mar 19, 2017 11:58 pm
by VrystaatKrippe
Bel vir Kobus van Matsoka Tactical in JHB ek het myne by hulle gekoop. Hy is net bietjie besig, maar kom terug na jou toe. Fantastiese bipod
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Re: Atlas bipod
Posted: Mon Mar 20, 2017 12:00 am
by VrystaatKrippe
Jammer Matoska Tactical 084 684 2228
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Re: Atlas bipod
Posted: Mon Mar 20, 2017 6:32 am
by emdebeer
Baie dankie, sal vir Kobus bel.
Sent from my SM-N910F using Tapatalk