Page 1 of 1
German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 1:54 pm
by obasch
Dis tyd om die teleskoop wat tydelik op my Sabi 250Savage gemonteer is te vervang.
Sonder dat ek ure op die web te spandeer, wil ek verneem of iemand my in die rigting van 'n teleskoop of teleskope kan stuur met ? - 9x vergroting, maksimum12x wat maklik bekombaar is met die German #4 kruishaar? Verkieslik ook met die "objective lens" nie meer as 42mm nie, om in die Recknagel monterings te pas.
Begroting R15 na R18k
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 2:08 pm
by Supacow
S&B Zenith 4-12x50 met n politieke geurkie
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 2:34 pm
by Carl
Supacow wrote:S&B Zenith 4-12x50 met n politieke geurkie
obasch wrote:Verkieslik ook met die "objective lens" nie meer as 42mm nie, om in die Recknagel monterings te pas.
Begroting R15 na R18k
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 2:42 pm
by Supacow
O ho. 3-12x42 classic dan
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 2:44 pm
by obasch
Thx,
Waar & prys asb?
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 2:59 pm
by Supacow
Weet Kooperasie dra S&B stock. Weet nie of Safari nog het. Die Kooperasie ads wat ek n rukkie terug gesien het sal jou budget pas. Kan ook na Kahles kyk.
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Mon Mar 13, 2017 5:43 pm
by Lamtjop
Meopta meopro 3,5-10x44(25mm tube) en meostar 4-12x40(30mm tube) kom beide met german nr4 kruis.
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Tue Mar 14, 2017 6:04 am
by obasch
Wie versprei Meopta?
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Tue Mar 14, 2017 6:19 am
by musgrave270
Wildman en Optics International
Re: German #4 Kruishaar Teleskoop
Posted: Tue Mar 14, 2017 11:50 am
by Supacow
Dink Sightron doen ook n Duitse Kruis op van hul modelle