Page 1 of 1

tikke Super vamint 300wsm

Posted: Sun Mar 12, 2017 4:44 pm
by bokboran
Sien baie manne verander hulle nuwe tikka se kolf
wat sal beste wees.?

Re: tikke Super vamint 300wsm

Posted: Sun Mar 12, 2017 5:06 pm
by WicusdP
Hang af van wat jou voorkeur is en hoeveel jy op die nuwe kolf wil spandeer.

Ek het GRS Berserk op my Tikka 300WSm gesit en ek is baie tevrede.
Jy gaan dalk iemand kry wat bereid is om vir jou 'n paar rand te gee vir die Tikka kolf. Het myne verkoop vir R3000.

Jy sal nie te verkeerd gaan met 'n Boyds Varmint nie. Baie bekostigbaar.

Ek weet ook van 300WSM eienaars wat nie die kolf verander het nie en wat baie suksesvol skiet anderkant 800 meters.

So op die einde hang dit net af van waarvoor jy die geweer gaan gebruik, hoeveel jy wil spandeer en waarvan jy hou.....maar dit bly darem baie lekker!!

Re: tikke Super vamint 300wsm

Posted: Sun Mar 12, 2017 5:08 pm
by SakoTrippel2
Ek dink meeste manne gaan die GRS Beserk roete.

Groete
Frans

Re: tikke Super vamint 300wsm

Posted: Sun Mar 12, 2017 9:03 pm
by Apie
Hoekom verander julle die Super Varmint kolf?

Hy het tog n plat voorlaai en verstelbare wangstuk?
Wat mis ek?

Sent from my D5803 using Tapatalk