Page 1 of 1
Berger VLD 190 grain in 30.06
Posted: Fri Mar 10, 2017 7:59 am
by Sean3006
Good day Jaracalers
Has anyone used these bullets in a 30.06 ?
How did they perform?
What was the starter load and TPL ?
I value your input.
Thank you.
Re: Berger VLD 190 grain in 30.06
Posted: Fri Mar 10, 2017 6:07 pm
by Sean3006
Is daar niemand wat die Berger VLD 190 gr in in 3006 geskiet het nie in die jagveld? Ek wil weet of ek in die punt kan belĂȘ of as ek eerder 168 gr A Max of Nosler Accubond moet koop vir springbok to gemsbok jag.
Ek hoor graag van julle 3006 manne.
Re: Berger VLD 190 grain in 30.06
Posted: Fri Aug 18, 2017 12:28 pm
by Rem
More Sean,
Ek het al bietjie met hulle gespeel in n 300H&H en hul het mooi groepeer. Het nie tyd gehad om rerig baie aandag te gee nie, maar ek het n pak 175 VLDs en 190VLDs waarmee ek in die toekoms gaan eksperimenteer. Ek sou daarvoor gegaan het. Berger maak oor die algemeen n baie goeie produk en jy sal met hom kan jag ook.
My 2c
Re: Berger VLD 190 grain in 30.06
Posted: Fri Aug 18, 2017 1:44 pm
by Mellies
Sean,
Die Accubond is in `n heel ander klas en`n baie beter algemene jagpunt as die Berger en Amax. Lg twee is baie sagter en nie bonded soos Accubond. Selfs die BT is harder as die Amax. Nie seker van die Bergers nie...
Indien jy slegs kopskote gaan skiet en harde bladbene vermy behoort die Berger en Amax jou dieselfde resultaat te gee.
Met `n vleisie...
Re: Berger VLD 190 grain in 30.06
Posted: Sun Aug 20, 2017 8:11 am
by Sean3006
Dankie Rem en Mellies vir julle bydrae
Ek het intussen n pakkie 168gr Berger Classic Hunters aangeskaf vir die jagveld.
Ons kyk maar hoe hulle presteer.
Lekker skiet.
S.