Page 1 of 1

Lynx scope gesoek

Posted: Fri Mar 03, 2017 9:00 am
by Johan7
Op soek na 'n tweedehandse Lynx LX 4 -16 x 42D of 'n Lynx LX 6 - 24 x 42D. Kan iemand dalk help? Dalk enige Lynx vir onder R5000.00? Soek dit vir .243 geweer.

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Fri Mar 03, 2017 10:43 am
by Rudi Fischer
Ek het n 6-24x42D wat Ek wil ruil vir iets kleiners.
X12 of X16 vergrooting met n saddle parallax adjusting.

Die scope is op my seun se 6x45 en voel dis over kill.

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Fri Mar 03, 2017 10:50 am
by Johan7
Rudi, is hy nuut? Hoe fyn is die kruishaar?

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Fri Mar 03, 2017 10:53 am
by Rudi Fischer
Hi Johan, hy was op my .222 voor Ek die geweer verander net na 6x45, so nee. Alhoewel hy in Goeie kondisie is, is hy nie nuut nie.

Duplex, maar kruisdraad Kan jy vinnig vinnig deur Lynx laat om ruik. Vat so 4 dae

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Fri Mar 03, 2017 1:10 pm
by Rudi Fischer
As iemand belangstel ... Ek Sal hom verkoop. Maak my n offer

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2017 8:53 pm
by Johan7
Hoop jy kom reg!

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Tue Mar 07, 2017 9:24 pm
by Jurgen Visser
Rudi Fischer wrote:Ek het n 6-24x42D wat Ek wil ruil vir iets kleiners.
X12 of X16 vergrooting met n saddle parallax adjusting.

Die scope is op my seun se 6x45 en voel dis over kill.
Ek het 'n Lynx 3-12 x 42 , pm my jou sel nr dan kan ek vir jou fotos wattsup en dan kan jy kyk of dit is wat jy wil he
Groete

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Wed Mar 08, 2017 5:27 am
by Rudi Fischer
More Jurgen

Ek het die scope klaar verkoop. Jammer man. Maar dankie vir die aanbod.

Re: Lynx scope gesoek

Posted: Wed Mar 08, 2017 8:14 am
by Jurgen Visser
Rudi Fischer wrote:More Jurgen

Ek het die scope klaar verkoop. Jammer man. Maar dankie vir die aanbod.
;)