Page 1 of 1

Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 6:32 am
by Sangoma (IAN)
Lyk my die manne het n Swartwitpens gejag.

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 7:37 am
by Jurgen Visser
hahaha , dis die cheap een op die mark

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 2:01 pm
by Johan7
Nie uit sy sokkies nie, maar uit sy horings uit geskiet!

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 2:47 pm
by Daneel
Daai lyk na n Canned hunt want daai witpens het n halsband op.

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 2:51 pm
by Willeboer
Daneel wrote:Daai lyk na n Canned hunt want daai witpens het n halsband op.
Daai is seker n "getagde" Donkie, moontlik n trofee ok.

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 6:28 pm
by Rudiejacobs
Die halsband is ok, hy moet net nie naam he nie!

Rudie.

Re: Swartwitpens jag

Posted: Fri Mar 03, 2017 8:21 pm
by ricus 1
Brandewyn koedoe

Re: Swartwitpens jag

Posted: Mon Mar 06, 2017 12:10 pm
by Johan7
En nou gaan hulle seker daai lewertjie op die kole gooi!

Re: Swartwitpens jag

Posted: Mon Mar 06, 2017 1:10 pm
by OosKaapJagter
Gelukkig sal dit teen die biltongjag prys gaan. Daardie is verseker geen trofeedier nie.

Re: Swartwitpens jag

Posted: Mon Mar 06, 2017 2:30 pm
by PaulM
Hoe meet jy trofee op 'n donkie? Of moet ek eerder nie vra nie....... :laugh:

Re: Swartwitpens jag

Posted: Mon Mar 06, 2017 2:34 pm
by Supacow
Jy meet die klokke

Re: Swartwitpens jag

Posted: Mon Mar 06, 2017 3:56 pm
by PWV
Dis seker 'n koei, want sy het nie horings nie. ><)

Re: Swartwitpens jag

Posted: Thu Apr 27, 2017 9:02 am
by Cruiserboy
Swartwitpenskoeie het mos ook hoorings Oom

Re: Swartwitpens jag

Posted: Thu Apr 27, 2017 9:02 am
by Cruiserboy
Skuus horings