Page 1 of 1

NIKON Black

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:11 pm
by Carl
Ek sien Nikon het 'n nuwe reeks teleskope. Dit lyk interresant ek hoop dit kom hier uit en teen redelike pryse!
https://loadoutroom.com/27638/nikon-unv ... g-release/

Re: NIKON Black

Posted: Wed Mar 01, 2017 12:48 pm
by LoopSoosStroop
Daaaaaarshy nou! Wag nou al lank hiervoor.

Wie wil 'n Vortex HST koop?

Re: NIKON Black

Posted: Wed Mar 01, 2017 2:19 pm
by ruaanb
Sien die 6-24 model gaan net in MRAD kom.

Re: NIKON Black

Posted: Thu May 11, 2017 9:53 pm
by Francoisv
Na die scope gekyk vandag. Nogal beindruk.

Re: NIKON Black

Posted: Wed May 31, 2017 7:26 am
by LoopSoosStroop
Francoisv wrote:Na die scope gekyk vandag. Nogal beindruk.
Waar was hy Francoisv, en vir hoeveel?

Ek sien NWK adverteer die 6-24x50 Mrad ene vir R11900 vir Nampo. Ek is baie tempted.

Re: NIKON Black

Posted: Wed May 31, 2017 7:58 am
by Nico Harris
As ek reg onthou het daai 6-24 scope net 25moa windage en elavation adjustment.

Re: NIKON Black

Posted: Wed May 31, 2017 8:16 am
by LoopSoosStroop
Nico Harris wrote:As ek reg onthou het daai 6-24 scope net 25moa windage en elavation adjustment.
Het gelees daaroor, dit is dalk 'n fout op die beskrywings.

Ouens in Amerika sĂȘ turrets draai omtrend 70 MOA (dall eerder 25 Mil?).

Re: NIKON Black

Posted: Wed May 31, 2017 9:42 am
by LoopSoosStroop
My vorige generasie Nikon Tac het 65 MOA elevation gehad as ek reg onthou. Soortgelyke konstruksie.

Re: NIKON Black

Posted: Wed May 31, 2017 7:13 pm
by Francoisv
LoopSoosStroop wrote:
Francoisv wrote:Na die scope gekyk vandag. Nogal beindruk.
Waar was hy Francoisv, en vir hoeveel?

Ek sien NWK adverteer die 6-24x50 Mrad ene vir R11900 vir Nampo. Ek is baie tempted.
LSS

Dit was by SO hier in Stellenbosch vir 13000.

Die 6-24 kom op die stadium net in milradian, maar jy kan kies tussen 'n mil of moa reticle.

Totale elevasie Interne verstelling: 17mrad.


Francois Vogel