Springbok jagplek gesoek
Posted: Fri Aug 12, 2011 3:53 pm
Goeie dag,
Ons is op soek na springbokke (verkieslik per kg) te skiet in Vrystaat of dalk Noord Kaap. Kyk na so 20-30 bokke. 'n paar Blesbokke sal ook nie onwelkom wees nie.
Is daar nog iemand wat bokke wil afhaal.
Dankie
Ss