Page 1 of 1

Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Feb 27, 2017 3:16 pm
by Hennie van der Merwe
Haai julle,

Ek nodig n begin lading, aangesien Somchem se boekie niks daarvoor het nie.

Kaliber: 7x64Br
Maak: CZ550 Lux
Koeël: Sierra Gameking 140gr SPBT
Dryfmiddeel: S365 Lot 81

Dankie by voorbaat.

Hennie

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Feb 27, 2017 3:46 pm
by tripodmvr
Begin met die 152gr koeël se data of neem 'n gemiddeld tussen 130 en 152gr. Daarvolgens is 51gr 'n goeie afskoppunt.

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Feb 27, 2017 3:49 pm
by Hennie van der Merwe
Dankie oom Tripod, sal hom n go gee.

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Feb 27, 2017 4:13 pm
by tripodmvr
Onthou net Lot 81 het woema in. Hou die spoed mooi dop as jy oor 3000vps gaan.

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Mar 13, 2017 12:32 pm
by DamDuiker
Oom Driepoot,

Hennie het al sy gegewens vir my deur gegee.

7x64Breneke
H2O: 65.83gr
TPL: 83.00
140gr Sierra GMK (1905)
S365 Lot 81: 52gr
Loop Lengte: 603mm (23.74")
Avg ft/s: 2912
ES: 49ft/s oor 5 skote

Sal oom asb kyk wat quickload aanwys vir die spesifike gegewens.

ek wil graag sien of ek reg uitgewerk het.

Groete

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Mar 13, 2017 2:08 pm
by tripodmvr

Re: Begin lading benodig: 7x64Br

Posted: Mon Mar 13, 2017 2:09 pm
by DamDuiker
Dankie