Page 1 of 1

300 WSM doppe

Posted: Sun Feb 26, 2017 6:16 pm
by henning
Dag se manne

Is daar iemand wat my kan help met 50 nuwe 300 WSM doppe?

Ek het my Sako doppe nou 8 keer geskiet en nou is 50% van hulle skielik pad op. Ek verkies een van die goeie maak doppe en wil nie nonsens koop nie.

Sal baie waardeer.

Groete
Henning

Re: 300 WSM doppe

Posted: Sun Feb 26, 2017 7:16 pm
by Diesel Dog
henning wrote:Dag se manne

Is daar iemand wat my kan help met 50 nuwe 300 WSM doppe?

Ek het my Sako doppe nou 8 keer geskiet en nou is 50% van hulle skielik pad op. Ek verkies een van die goeie maak doppe en wil nie nonsens koop nie.

Sal baie waardeer.

Groete
Henning

Niemand wat ek van weet het voorraad nie en dit is nie nonsens nie !

DD

Re: 300 WSM doppe

Posted: Sun Feb 26, 2017 7:34 pm
by JPS
Henning Camdix het Norma doppe gehad 2 weke terug. Ons het 3 van die 5 geva dalk is daar nog 'n pak oor by hulle. Hulle was ook goed geprys gewees.

Re: 300 WSM doppe

Posted: Mon Feb 27, 2017 9:23 am
by henning
JPS wrote:Henning Camdix het Norma doppe gehad 2 weke terug. Ons het 3 van die 5 geva dalk is daar nog 'n pak oor by hulle. Hulle was ook goed geprys gewees.
Baie dankie JPS, daardie laaste twee pakkies is oppad na my in die Kaap. En die prys is baie redelik.

Groete
Henning