Page 1 of 1
Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 4:59 pm
by Manzi
Hello Almal.
Ek is op soek na n jag geleentheid in die Wes Kaap. Takbok is hoog op my lys.
Met wie kan ek kontak maak?
Dankie
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 5:11 pm
by WitWillem (Charl)
Hulle is volop, maar niemand weet waar nie
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 5:27 pm
by Frikkie Coetzee
Eerste plasing en dan onder die Hofie Sirenes en ligte?????
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 5:42 pm
by tripodmvr
Manzi, vriendelike versoek. Vertel ons meer van jou en jou belangstellings in die skietsport. Kyk by die' onderwerp hieronder.
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 5:51 pm
by Pappabeer
Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:13 pm
by KalahariKlong
Jy kan pronkjag ook probeer indien jy trofee soek.
0sewe9.57ses3-249
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:23 pm
by Nico Harris
By pronkjag gaan jy minimum 15k betaal...
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 6:25 pm
by Geno
Pappabeer wrote:Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
Ek kan hom ook aanbeveel. Seker een van die beste ouens in die bedryf.
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 7:08 pm
by KalahariKlong
Nico Harris wrote:By pronkjag gaan jy minimum 15k betaal...
Ja hulle pryse is bietjie stuif.
Dr B is maar jou beste opsie..
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 7:14 pm
by joe rocket
Dr B Smuts hy is mal oor takbok jag en hy mag maar jag bel hom gerus. Sy jagte is nie so duur nie.
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 7:15 pm
by Cobus(Cobb)
....oh Superman....jy kan 'n dr*l wees as jy gesuip is.....
Cheers
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 7:23 pm
by Pappabeer
As die goeie dokter te besig is probeer ook vir Ian (iHunt) Burger.
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 9:35 pm
by Capt. Yoda
Frikkie Coetzee wrote:Eerste plasing en dan onder die Hofie Sirenes en ligte?????
Jis hoe hy hier uit gekom het sal niemand weet nie, dink dit is die eerste keer wat ek hier is
Re: Takbok jag geleentheid
Posted: Sun Feb 26, 2017 9:41 pm
by Andre308
Geno wrote:Pappabeer wrote:Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
Ek kan hom ook aanbeveel. Seker een van die beste ouens in die bedryf.
Jip, stem.
Ook gehoor dat as jy 2 jakke skiet tydens jou jag saam met hom, dan kry jy n takbok verniet!
Vriendlike mense daardie...sout van die aarde.