Ek verlang!
Posted: Fri Feb 24, 2017 12:50 pm
Middag manne,
Ek het begin van die maand getrek vanaf die plaas na PE, so ek kom nou min in die veld. Ek sal graag wil hoor hoe dit gaan met die jakkalse? Ek neem aan julle maak die veld leeg van al die jonges en sekerlik n klomp ou honde ook? Ek is elke dag op die forum om te kyk of daar enigiets nuuts gepost is! Enige fotos, videos of stories sal my dag maak!
Goed gaan en groete,
Bart.