Page 1 of 1
Atlas 5-H
Posted: Fri Feb 24, 2017 8:46 am
by Arnold
Is hier iemand wat die atlas 5-H gebruik? Ek wonder vanoggend so bietjie of julle tevrede is en hoe die monster van 'n bipod presteer in die veld.
Re: Atlas 5-H
Posted: Fri Feb 24, 2017 10:09 pm
by Drenalinjunkie
Arnold, ek het een. In alle eerlikheid ek het hom nog nie gebruik nie. Moet net n adapter laat machine sodat hy op my Anschutz rail kan pas. Ek moet sĂȘ die bou kwaliteit is tipies Atlas... puik. Ook bitter stewig en is verseker n bul van n bipod!
Re: Atlas 5-H
Posted: Sat Feb 25, 2017 9:33 am
by Arnold
Op watse geweer beplan jy om hom te gebruik?