Page 1 of 1

Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Tue Feb 21, 2017 4:29 pm
by petoors
Halo is hier dalk mense wat ondervinding het van die tipe teleskoop?

Re: Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Tue Feb 21, 2017 5:13 pm
by Spanner
Ek is geen kenner van scopes nie, maar nadat ek met Piet Breedt gesels het, het ek daai outjie op my .223 gesit.
Baie tevrede gewees, en vandag besit ek drie Burris scopes.
Wat wil jy weet ? Hier is baie ouens met enorme kennis oor die goed.
Vra maar, ek dink jy sal gehelp word.

Re: Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Tue Feb 21, 2017 5:22 pm
by musgrave270
Besit self twee Fullfield E1s met die Balistic Plex kruishaar. Dink nie jy kan verkeerd gaan met die Burris nie

Re: Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Tue Feb 21, 2017 6:55 pm
by petoors
Ek wil op my 243 sit

Re: Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Mon Mar 13, 2017 5:57 pm
by Reloader270
Ek het die een met die strepies. Baie lekker scope. Ook my eerste Burris en ek dink my volgende een gaan weer 'n Burris wees.

Re: Burris Fullfield 6.5-20*50 ballistic Mill-Dot

Posted: Mon Mar 13, 2017 6:11 pm
by Armand Steenkamp
Dourie tyd , so 5 jaar terug toe sit ek een op my 243. Eks is nounog baie tevrede. Baie helder teleskoop!!

Groetnis