Page 1 of 1

270 doppe

Posted: Mon Feb 20, 2017 5:42 pm
by Johan22
Naand Almal

Ek het Winchester headstamp 270 doppe 40 van. Ek is in bloemfontein. Posgeld opjou en of jaracal express

Groete
Johan22

Re: 270 doppe

Posted: Mon Feb 20, 2017 8:02 pm
by Supacow
Johan ek sal hul vat aangesien almal een of ander 6.5 skiet

Re: 270 doppe

Posted: Fri Feb 15, 2019 2:03 pm
by Johan22
Supacow soek jy nog die doppe
Johan

Re: 270 doppe

Posted: Fri Feb 15, 2019 2:14 pm
by Supacow
Sal hul neem dankie.
PM jou