Quickload

Post Reply
ablm468

Quickload

Post by ablm468 »

Ek sien die manne praat so van Quickload op die forum, ek het ook 'n program wat my help met ladings maar sal graag meer wil weet van Quickload.

Waar kry mens die program in die hande en wat kos dit?

Hansman
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: Quickload

Post by Benman »

Hansman


Jy kry by safari & outdoor, so R1750. Baie akkuraat, ek vind dit bitter handig

Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Quickload

Post by JACQUES BOTHA »

QUICKLOAD QUICKLOAD QUICKLOAD
 
Ok laat ek my eier le.....
Ek het heeltyd gedink en redeneer nog  nprogram nog n nabootsing van wat ons alreeds weet.

Nou ja die wat lankal laai en ladings by die OU manne of bisley skuts gekry het en net daar rondom gespeel het en dit werk?
ok wat kan quickload my nou leer????
Ok al verskil is die OU manne moes honderde skote uitskiet om die sweetspot te kry ek dink julle oem dit node....
Wel nou kan jy jou lading sommer sonder een skoot amper kry???
Gebruik die tegnologie tot jou beskikking!
As jou roer nie groepeer nie en jy hettie quickload geraadpleeg nie.. tuff luck..
Dis amper soos om vir iemand n rekenaar program te skryf  om somme te maak en dan toets jy op die rekenaar reg opgetel het met die calculater...
So die tegnologie is beskikbaar en dei manne baie hulpvaardig om te help...Gebruik die hulpmiddels..
ek was skepties maar my oe het oopgegaan of eeerder ek het die teorie en praktyk bymekaar gebring seker omdat ek stadig van begrip is...

Sterkte lekker LAAI en SKiet
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Quickload

Post by Pvdw »

JB ek is ook agter daai program aan maar die l? nie vrylik rond om te koop nie. Ek hoor net heeltyd S&O het gehad en ek kom altyd in die verlede tyd daar aan :( :(

Is hy nou weer in voorraad ?rens???

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply