Page 1 of 1
243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:02 pm
by bokboran
12 twist loop
watter punt sal julle aanbeveel vir jagskiet kompetisie
sako aksie
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:23 pm
by Capt. Yoda
65gr vmax
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:37 pm
by tripodmvr
Is jy seker oor die 1 in 12? Gemeet? Meeste 243's is 1 in 10.
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:51 pm
by bokboran
Nee 100% 12 twist oom
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 7:53 pm
by tripodmvr
Ek sou dink die 80 greiners kan dalk nog werk. Dit moet net nie te lank wees nie.
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 9:43 pm
by Mellies
70gr BT
Met n vleisie...
Re: 243 ai
Posted: Sat Feb 18, 2017 10:06 pm
by SakoTrippel2
Mellies wrote:70gr BT
Met n vleisie...
Dis hy daai +1
Groete
Frans
Re: 243 ai
Posted: Sun Feb 19, 2017 9:58 am
by bokboran
Hoe meen oom tripot van nie te lank?
Re: 243 ai
Posted: Sun Feb 19, 2017 11:15 am
by tripodmvr
bokboran wrote:Hoe meen oom tripot van nie te lank?
Die groefdraai bepaal hoe lank 'n koeël moet wees om akkuraat in die geweer te skiet. Hoe stywer die groefdraai hoe vinniger roteer die koeël en hoe langer (swaarder) kan hy dus wees.