Caldwell CrossWind
Posted: Fri Feb 17, 2017 11:12 am
Goeie dag julle
Ek wil vir my `n Caldwell Crosswind koop.
Wie hou hulle in voorraad? Ek sien hulle is baie mooi geprys op Amazon. Ek kan seker nie verwag om daai pryse in SA te kry nie.
Wie kan ek probeer?
Groete
Konrad