Page 1 of 1

Scope vir 338 norma mag

Posted: Wed Feb 15, 2017 9:52 pm
by Diesel Dog
Ek het onlangs n 338 norma gekoop en moet nou n scope koop om by die geweer te pas die applikasie sal hoofsaaklik lang afstand staal teiken skiet wees .
My persoonlike keuse is IOR crusader 5.8-40x56 mil mil of NF Atacar 5-25x56 f1 mil mil al wat my oor die NF bekommer is hoe ver hy van sy laagste verstelling moet beweeg tot sy field of view verander (tunnel effect)

http://nightforceoptics.com/sites/default/files/ATACR-5-25x56-F1-PicAngleBig.jpg
http://50bmg.ru/public/images/products/extra/5454b6b7dd9db.JPG

En toe begin die geveg.

DD

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Wed Feb 15, 2017 10:14 pm
by joe rocket
Die IOR is bul van n scope. Ek sal ook kyk na March 8x80x56. Daar is dan die Nightforce BEAST. En dan het jy die ander bul vandag mos verkoop....

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Wed Feb 15, 2017 10:20 pm
by Diesel Dog
joe rocket wrote:Die IOR is bul van n scope. Ek sal ook kyk na March 8x80x56. Daar is dan die Nightforce BEAST. En dan het jy die ander bul vandag mos verkoop....

Die ander bul het ongelukkig clockwise turrets gehad wat my tor laat duik het.

DD

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Wed Feb 15, 2017 10:25 pm
by joe rocket
O hel los maar die beast hy kan in mills en moa stel ;D

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Wed Feb 15, 2017 10:46 pm
by Diesel Dog
Ek sien geen mil mil scopes op March se web tuiste nie ,of kyk ek verkeerd

DD

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Thu Feb 16, 2017 5:50 am
by Geno
Ons het een van hierdie MIL/MIL March 3-24x52's oor teen R10k onder retail.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=52910

Meeste March scopes kom in MIL/MIL sowel as MOA/MOA

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Thu Feb 16, 2017 1:25 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote:Ons het een van hierdie MIL/MIL March 3-24x52's oor teen R10k onder retail.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=52910

Meeste March scopes kom in MIL/MIL sowel as MOA/MOA

Daai is n bul

Re: Scope vir 338 norma mag

Posted: Thu Feb 16, 2017 9:06 pm
by Diesel Dog
Het vandag toe n NF ATACAR F1 en n IOR bestel sal oor n paar maande kyk watter een in die mark kom.

DD