Lading vir 308 Norma Magnum
Posted: Wed Feb 15, 2017 2:44 pm
Middag almal, kan iemand asb dalk help met lading vir 308 Norma Magnum
165gr Peregrine VRG-2
S365
TPL 83mm
Loop: 24 duim
1:10twist
CCI Magnum primer
TPL kan nie langer wees nie anders pas rondte nie in magasyn nie.
Kan ook nie Spitzer punte gebruik nie dan is die jump 13,5mm.
Enige ander raad of voorstelle sal waardeer word.