6mm slr ladings
Posted: Sun Feb 12, 2017 9:47 pm
Hi almal,
Ek het ook die 6mm slr roete gegaan. Sal iemand my dalk bietjie rigting kan gee met n lading op 105gr punte?
My Loop is n 1-8 "Twist" en sien van die vroeer "posts" het die manne data vir ligter punte?
Dankie?
Johan