Page 1 of 1

308, 168grPMP, S341 45.2gr

Posted: Sat Feb 11, 2017 8:15 am
by Cobus(Cobb)
Soos bo, dis my lading en als wys veilig op QL, maar ek het so ongemaklike gevoel aan my na my GSC mishaps.....
Is daai 45gr nie te hoog nie...dit wys plusminus 2600fts....

Ek luister.

Cheers

Re: 308, 168grPMP, S341 45.2gr

Posted: Sat Feb 11, 2017 11:15 am
by Capt. Yoda
Kabous ek glo nie daai spoed is te hoog nie, die hoeveelheid kruit maak nie saak nie. Soos op honeymoon hoe voller jy hom kry hoe beter