Page 1 of 1

Wonder hoe sou Terminator hier gedoen het

Posted: Tue Aug 09, 2011 10:24 am
by Gerhard

Re: Wonder hoe sou Terminator hier gedoen het

Posted: Tue Aug 09, 2011 11:38 am
by afriventure
Dis reg dit lyk vrek lekker- ek wonder hoe lank hou so 'n knaldemper as hy aanmekaar so rooi warm geskiet word?

Maar ek sien ook daar vat jy sommer water en gooi jou knaldemper en sommer die loop ook nat om af te koel!!

Re: Wonder hoe sou Terminator hier gedoen het

Posted: Tue Aug 09, 2011 5:11 pm
by Gerhard
Ek dink n Terminator op n FN Mag of SS77 kan net die ding wees vir skare beheer...  ;D  ;D  ;D

Re: Wonder hoe sou Terminator hier gedoen het

Posted: Wed Aug 10, 2011 9:19 am
by James Wilson
Gerhard ek gaan verseker nog vir my n R1 of LM 5 kry, ek sal dan sommer permanent die Terminator op hou. ek het reeds my bevoegdheid vir semi-auto klas.

Re: Wonder hoe sou Terminator hier gedoen het

Posted: Wed Aug 10, 2011 9:32 am
by Gerhard
Ek sit self en speel met die idee om n LM 5 of 6 te kry vir 3 Gun shoots.

Sit n Teminator op met n red dot en en lekke liggie...

Dan gaan mens darm lekke skiet...