Page 1 of 1

RCBS en Hornady Relaoding Trays

Posted: Sat Feb 04, 2017 4:57 pm
by CalMul
Hi, ekt die volgende beskikbaar vir iemand wat dit graag wil he, jy kan net posgeld betaal:

1 x RCBS Relaoding Tray
2 x Hornady Reloading Trays

As jy net 1 gaan gebruik moet nou nie al 3 vat nie, gee iemand anders ook n kans dan.

Groete!
20170204_165307.jpg

Re: RCBS en Hornady Relaoding Trays

Posted: Sat Feb 04, 2017 5:09 pm
by JVT172
Pm gestuur

Re: RCBS en Hornady Relaoding Trays

Posted: Sat Feb 04, 2017 6:19 pm
by CalMul
Dankie, hulle is geneem

Sent from my SM-G935F using Tapatalk