Page 1 of 1
Strauss se wals
Posted: Fri Feb 03, 2017 2:42 am
by naghond
Is daar erens 'n nuwe cd vrygestel deur iemand wat ek nie van weet nie?Ek lees van iemand wat melding maak van strauss se wals.Ek het alle klanke denkbaar maar sal graag die klank by my arsenal wil voeg.Enige iemand met info laat my weet asb.
Re: Strauss se wals
Posted: Fri Feb 03, 2017 9:16 am
by FHM
naghond wrote:Is daar erens 'n nuwe cd vrygestel deur iemand wat ek nie van weet nie?Ek lees van iemand wat melding maak van strauss se wals.Ek het alle klanke denkbaar maar sal graag die klank by my arsenal wil voeg.Enige iemand met info laat my weet asb.
Gaan loer bietjie hierso
http://www.classicalarchives.com/composer/3411.html
http://us.napster.com/artist/johann-str ... us-waltzes