Page 1 of 1

QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 01, 2017 8:11 pm
by Emile Scholtz
Wil begin herlaai met Berger 130VLD.
Het n walther 1:8 27 duim loop
Dop volume H2O. 48.7gr
Max Tpl 69.44
Tpl vir gelaaide rondtes 69.40mm

Het die volgende toets ladings geskiet oor crony 5m weg

38,4gr 355 lot 11
1)2830
2)2830
3)2836

39,2gr 355 lot 11
1)2879
2)2879
3)2873

40,5gr 365 lot 84
1)2855
2)2830
3)2812


Dankie
Emile

Re: Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 01, 2017 8:18 pm
by Frikkie Coetzee
Emile. Met die 130 gr koels skiet ek S365. ek skiet die selfde koel uit my 25" loop teen 2860fps met 40 gr S 365. Ek skiet hulle teen die lands. Wees versigtig. Dis n warm lading. Ek is net onder n node op hom maar geweer skiet 20 mm groepe op 300m.

Re: Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 01, 2017 8:20 pm
by Hein (Haan)
Emile jy kan S365 op 38gr begin, dit behoort jou n veilige begin te gee


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Tue Feb 07, 2017 2:58 pm
by Emile Scholtz
Bump

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Tue Feb 07, 2017 3:56 pm
by Emile Scholtz
Die 38,4gr 355 het die 3 skote in een gat geskiet op 100m. Weet nie of node en druk reg is nie

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Tue Feb 07, 2017 4:41 pm
by Frikkie Coetzee
Dis mooi daai Emile.

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Tue Feb 07, 2017 9:35 pm
by tripodmvr
QL se syfers.

Lading van 38,4gr S355 is tussen 2 nodes. Druk 58K psi.
Veilige node is by 2729vps by die tromp en 36,6gr gaan jou naby kry. 50K psi

Met S365 trompspoed van 2782vps en lading van 39,5gr. Druk nou af na 47K psi.

Die drukke is vir my baie laag met die koeël so naby aan die lande. As die 38,4gr lading konstant gaan wees sou ek by hom bly.

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Tue Feb 07, 2017 11:07 pm
by Emile Scholtz
Dankie Oom Tripod.
Wat sal die ladings wees op Hoër node met 355 en 365 en sal ek dit veilig kan doen?

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 08, 2017 6:32 am
by tripodmvr
Emile Scholtz wrote:Dankie Oom Tripod.
Wat sal die ladings wees op Hoër node met 355 en 365 en sal ek dit veilig kan doen?
Het jou per PM geantwoord. SA se Somchem dryfmiddels gee nie altyd die rendement wat jy in die groot keuse oorsee kan kry nie. Konstante spoed is beter as maks spoed, wat fluktueer en veral op lang afstande.

http://www.accurateshooter.com/cartridge-guides/65x47/

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 08, 2017 10:33 am
by Swede
As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 08, 2017 10:59 am
by swc-tr
Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 08, 2017 11:54 am
by Swede
swc-tr wrote:
Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.
Wil nou nie die thread kaap nie, wat proses gebruik jy om 'n akkuraat lading te kry?

Re: QL Hulp met 6.5x47

Posted: Wed Feb 08, 2017 9:22 pm
by Apie
swc-tr wrote:
Swede wrote:As daai 38.4 gr S355 lading tussen twee nodes is waarom dan is die akkuraatheid so besonders?
Daar is meer akkurate nodes as net OBT nodes. QL is 'n goeie antwoord, maar nie die ENIGSTE antwoord.
Sal lekker wees as jy kan help met meer inligting!
Ek leer graag.
Dalk n nuwe draad skep?

Sent from my D5803 using Tapatalk