Page 1 of 1
Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Wed Feb 01, 2017 11:31 am
by Chevvy SS
Is daar moontlik iemand wat so iets het of weet waar ek kan kry?
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Wed Feb 01, 2017 6:19 pm
by Gian_dP
Dissen Engineering maak hulle. Jy sal deur n handelaar moet bestel. Hoor dalk by Humansdorp Koöp, hulle het heelwat van Dissen se produkte
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Thu Feb 02, 2017 8:17 am
by JTM
VGK sal moontlik ook vir jou kan help.
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Thu Feb 02, 2017 11:47 am
by Antondup
Hi ChevvySS
As jy nie te haastig is nie kan jy Mountain Tactical Company in USA probeer, hulle maak net parte vir Tikka's en ek het my picatinny rail by hulle gekoop. Hulle stuur dit dadelik en dan oor drie dae is die part in SA maar dan kom die wag. Ek het n maand gewag toe kry ek die pakkie in die pos. Hulle recoil lugs word ook uit stainless steel gemaak wat nogal nice is.
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Fri Feb 03, 2017 10:40 am
by Rigby
Chevvy SS wrote:Is daar moontlik iemand wat so iets het of weet waar ek kan kry?
Chevvy SS - wanneer jy kry, wil jy nie 2 ekstra bestel nie seblief? Dan maak ek reg met jou. Ons kan offline praat as dit reg is met jou
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Fri Feb 03, 2017 10:46 am
by Chevvy SS
Ek het gisteroggend vir Cheryl by Die Koöperasie 'n epos gestuur om 10.03, ontvangserkenning was 10.42- nog geen antwoord. My moermeter is aan die styg....
Disen Engineering verkoop net aan handelaars.
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Fri Feb 03, 2017 10:49 am
by Rigby
Het self al met die Disen perde kontak maak. Met minder sukses...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Fri Feb 03, 2017 10:55 am
by Geno
Gee bietjie kans. Ek sal in die nuwe week 'n klompie lugs gemaak hê.
Re: Tikka T3 s/s recoil lug
Posted: Fri Feb 03, 2017 11:19 am
by Rigby
Fantasties! Dankie Geno. My naam reeds op vir 2 samblief
Sent from my iPhone using Tapatalk