Page 1 of 1

Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 11:06 am
by Toyrsi
More manne.
Ek is opsoek na ordentlike ringe vir my geweer.
Iets soos NF, Vortex, Warne precision, Burris.
Het iemand wat dalk tekoop is?
Dankie

Re: Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 11:16 am
by joe rocket
Geno kan of mag dalk Ken Ferrell ringe hĂȘ.

Re: Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 11:17 am
by Sangoma (IAN)
Bel vir CMH. Hulle het n add hier op die forum.

Hulle Tier One ringe is fantasties

Re: Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 11:33 am
by Toyrsi
Dankie manne. Het al vir Geno gekontak.
Die Ken Ferrell is nice met n prys.
Die Tier One het ook n stewige prys.
Hoop maar erns le n stel wat stof trek.

Re: Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 2:26 pm
by kopskoot
Ek het 'n stel Night Force 30mm low, ringe

Re: Soek ordentlike 30mm Low ringe vir Picatinny rail

Posted: Wed Feb 01, 2017 3:09 pm
by Toyrsi
Kopskoot jy het n PM