Page 1 of 1
US hunters auction SA big 5 hunts for funds to lobby Trump
Posted: Wed Feb 01, 2017 7:12 am
by Boogjagter
Re: US hunters auction SA big 5 hunts for funds to lobby Tru
Posted: Wed Feb 01, 2017 7:22 am
by Smitstertjies
Dit kook hier binne my as ek sulke eensydige artikels lees. Ek verstaan net nie hoe Media 24 wat n belang het in SA Jagters tydskrif toelaat dat hulle verslaggewers sulke snert kwytraak nie.
Dis tyd dat die verteenwoordigende jaggemeenskap met n PR strategie vorendag kom om die regte feite daarbuite te kry.
Re: US hunters auction SA big 5 hunts for funds to lobby Tru
Posted: Tue Apr 18, 2017 8:23 pm
by Spartan
Hierdie is omtrent 'n klomp snert...Maak mens baie kwaad dat sulke eensydige informasie net gepubliseer word.