Page 1 of 2
7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Aug 07, 2011 9:37 pm
by WOLF
MANNE EK IS OPSOEK NA 7.62 PLANKGEWEER-DRINGEND
JULLE KAN MY KONTAK BY 0832619156
GROETE WOLF
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Aug 07, 2011 9:51 pm
by Problem Animal Control
O ek glo julle gaan nou vir my lag! Wat de duiwel is n plankgeweer??????
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Aug 07, 2011 9:58 pm
by WOLF
Problem Animal Control wrote:
O ek glo julle gaan nou vir my lag! Wat de duiwel is n plankgeweer??????
DIS N GEWEER WAT GEBRUIK WORD OM MEE RAAK TE SKIET.
PAC DIT IS DIE OU RSA SKYFSKIET GEWERE.
WOLF
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Aug 07, 2011 10:33 pm
by Problem Animal Control
Dankie Wolf
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Aug 07, 2011 11:01 pm
by Hein M.
Problem Animal Control wrote:
O ek glo julle gaan nou vir my lag! Wat de duiwel is n plankgeweer??????
Dit is die een geweer / aksie waarvoor jy al daardie gewere van jou sal wil verruil voor...
Hein
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 08, 2011 7:55 am
by Armand Steenkamp
Wolf,
Jong jy sal moet mooi soek! Ek het bitter lank gesoek en gelukkig het 2 bvriende op die forum na my redding gekom!
Hang ook seker maar af wat n man wil betaal.
Sterkte! Groete
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:10 am
by Pikkie
Wolf
Ek wil net vir laat weet ek het nie een nie
Pikkie
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:53 am
by Tiny
Oom Wolf..
Ons almal soek een.. Want as jy nie een het nie, soek jy een.. En as jy een het, soek jy nog een.. Hehe.. Maar ek hoop oom kry erens een..
Groete
Tiny
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Wed Aug 10, 2011 12:31 pm
by erx
Piet skiet, stem 100% saam, nie lekker vir loop, maar dodelik op voorsit!
Wolf, wil net se, ek het een

, het wel 'n loop en kolf vir jou.
[img width=560 height=420]
http://i1183.photobucket.com/albums/x48 ... G_0693.jpg[/img]
Groete
erx
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sat Aug 20, 2011 10:07 pm
by erx
wknouwds
Het op 'n stadium 6 gehad waarmee ons Bisley geskiet het.
Het nog 2 wat nog oorspronklik lyk, maar met teleskope op.
Daai original sneller kan haarfyn verstel, nog nooit die nodigheid gehad om een te vervang met iets anders!
Groete
erx
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sat Aug 20, 2011 10:12 pm
by Monrique (SJ)
erx
Jy joune toe reggekry nadat ons laas gesels het? Hoe het die polish ustgekom??
Groetnis
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sat Aug 20, 2011 10:22 pm
by erx
SJ
Het nie eens gepolish nie mater, net 'n verstelling gemaak, loop nou wee soos 'n jet.
Jul nie weg die naweek?
Groete
erx
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 12:49 pm
by dawie100
dagse ek is dringend opsoek na n7.62 RSA aksie, ek het n loop maar kort net die aksie, kan julle my dalk help??
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 12:52 pm
by dawie100
Dagse ek is dringend opsoek na n7.62 RSA aksie, ek het n loop maar kort net die aksie, kan julle my dalk help??
My nommer is 0827396844, My email is
meyerdawie@gmail.com
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 8:21 pm
by baboonstalker
Het myne darrem ook gekry...
[img width=560 height=152]
http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... C04000.jpg[/img]
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 8:35 pm
by erx
Baboonstalker
Geluk mater, dis net die meneer vir Sannie daai
Groete
erx
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 8:40 pm
by Arnold
Julle maak my jaloers.
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Aug 29, 2011 8:43 pm
by erx
Baboonstalker
As jy van daai kolf wil ontslae raak, kontak my asb eerste.
Thanks
erx
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:53 am
by Rasmus
As iemand iewers van een weet hou my asb op hoogte.......
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Sep 04, 2011 5:56 pm
by stephensonsknives
het nkolf vir jou
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Sun Sep 04, 2011 10:58 pm
by Topcat
Stephen
Enige moontlikheid van foto van kolf?
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Sep 05, 2011 9:36 am
by FE
ERX,
Hoeveel Geld wil jy vir daardie loop h??? Sal jy my kontak asseblief?
Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Sep 19, 2011 5:57 pm
by Armand Steenkamp
Die manne wat n plank soek ek weet moontlik van een. PM my dan ge ek vir julle n kontak nommer.
Ps dog ek noen dit net maar ek kry my plank more Hehehe

Re: 7.62 PLANKGEWEER
Posted: Mon Sep 19, 2011 6:11 pm
by Monrique (SJ)
Lekker man, jy gaan haar terdee geniet.
Groetnis