Page 1 of 1
Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 6:20 pm
by Morne Van Der Merwe
Naand Manne,
My vriend het sy Howa 243 gekry, nou moet die teleskoop op kom. Watter basise of rails pas op die Howa geweer, ek gehoor dat dat die Rem SA se basise ook pas op die geweer, is dit waar? Wat stel jul voor? Ek weet nie vat is sy begroting nie, hy gaan n 25mm buis teleskoop monteer.
Groete
Morne
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 6:37 pm
by Gian_dP
Normale Rem 700 basisse pas, maar nie rail nie. As hy rail wil opsit, moet jy Howa spesifieke rail kry. Dink Douw op die forum verkoop van hulle. Andersins Warne/Lynx ens.
As hy daar 30mm soek, ek het los stel basisse/ringe wat rond le.
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 6:47 pm
by Abbott.45
Ek het onlangs n lynx 20moa rail en low warne ringe gekoop vir R2300. Dit min of meer wat dit gaan kos.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 8:31 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie vir die terug voering, sal dit so aan hom oordra.
Groete
Morne
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 8:45 pm
by Geno
Ons hou baie nice rails aan.
Staal, ge Cerakote. R1600.00
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Mon Jan 30, 2017 8:54 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Eugene, ek sal dit vir hom deur gee.
Groete
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 5:56 am
by groblerlo
Jy kan ook kyk na Tally mounts. Werk mooi op n Howa en is n soliede unit.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:47 am
by Beyers C
Gaan kyk ook by Helber se website
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 7:49 am
by LUAN
Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:00 am
by LoopSoosStroop
LUAN wrote:Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
Waar kan mens dit koop, Disen handel nie direk met die publiek nie?
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 9:03 am
by LUAN
LoopSoosStroop wrote:LUAN wrote:Disen maak ook rails goedkoper as al daai bo genoem.
Waar kan mens dit koop, Disen handel nie direk met die publiek nie?
Probeer Gunshack 041 007 0609
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 10:55 am
by Nico Harris
Ek het by suburban guns(jonathan) gehoor hulle moes n groot bestelling rails kanseleer by disen omdat dit skeef was....het self ook n skewe rail daar gekoop...
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:13 am
by Supacow
El loop ook n draai om hul produkte
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:18 am
by LoopSoosStroop
Oi, dit klink nie lekker nie.
Wonder oor die kwaliteit van die Warrior, Thor en Lynx outjies?
Warne net te duur geraak.
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:20 am
by LoopSoosStroop
Geno wrote:Ons hou baie nice rails aan.
Staal, ge Cerakote. R1600.00
Geno, is hulle al beskikbaar in Howa SA 20 MOA?
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:20 am
by Jean Marais
Morny, kry sommer uit die staanspoor vir die man 'n picatinny rail en ringe wat jy by Arms kan koop.
LoopSoosStroop, Thor maak regtig 'n hoƫ kwaliteit produk - ek het geen moeilikheid met myne nie.
http://www.armsonline.co.za/ring-s---base-s.html
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:20 am
by Geno
Sover nog net 0MOA.
20 is in die pyplyn.
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 11:24 am
by LoopSoosStroop
Thanks Jean, die Thor opsie begin aantreklik lyk.
Re: Basise en rail vir Howa 243
Posted: Tue Jan 31, 2017 12:22 pm
by JacquesT (Stompe)
Julle kan met Seemonster ook praat oor die Tiere one's wat CMH verkoop. Eks baie gelukkig met beide van my.