Page 1 of 1

QL Hulp Asb - 7x57 Mauser

Posted: Mon Jan 30, 2017 4:29 pm
by jdvisagie
Hi Manne,

Kan julle my dalk help met n paar nommers van quick load.

Ek is opsoek na 2 "goed koop" ladings, meestal vir varke. So ek klompie 152gr en 170gr PMP ProAmm punte gekoop.

Algemene Details:

Geweer: Musgrave 7x57 Mauser L, 22 duim loop - 1:9" groefdraad.
Dop: PMP
Slagdop: PMP Magnum
H2O kapasiteit: 57.7gr
Dop lengte: 57mm
Kruit: S355 Lot 10 - 2013
Kamer Col: 76mm


Lading 1:

Koël: 152gr PMP ProAmm
Poeier Lading: 43gr
Ave spoed: 2536 fps
COL - Gelaaide Partoon: 74.5mm
Akkuraatheid: Ok (just under 2 moa)

Lading 2:

Koël: 170gr PMP ProAmm
Poeier Lading: 40gr
Ave spoed: 2367 fps
COL - Gelaaide Partoon: 74.5mm
Akkuraatheid: Goed (net onder 1 moa)


Enige hulp sal baie waardeer word.