Page 1 of 1

Borescopes

Posted: Mon Jan 30, 2017 4:28 pm
by J P
Goeie middag almal,
Ek is in die mark vir 'n borescope. Ek weet net van die Hawkeye Borescope en die Lyman Borecam wat 'n digitale borescpoe met monitor is. Dit lyk vir my of die Hawkeye omtrent 3.5 maal meer kos as die Lyman. Het julle ondervinding van enige van die 2 of is daar iets beter beskikbaar? Waar in SA kan mens soiets koop?

Dankie by voorbaat.

Re: Borescopes

Posted: Mon Jan 30, 2017 8:15 pm
by Drenalinjunkie
Ek het die Lyman en hy werk heel goed. Die Hawkeye is baie duur. Let wel met die Lyman kan jy nog fotos neem ens...

Re: Borescopes

Posted: Mon Jan 30, 2017 10:59 pm
by Giepie
Nou die dag 'n kamera by Zimi gekoop wat hulle by Pergrine gekry het. Is veronderstel om op Andoid fone te werk, ook pc. Ditnwou nie op drie verskillende fone werk nie, goeie fone. Wel op Laptop gewerk, maar fokus afstand is so 30mm. Dit probeer, maar werk nie vir borescope nie. Darem my geld terug gekry.

Maar soos ek sĂȘ, bly weg, of toets eers voor jy koop.

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 12:10 am
by J P
Drenalinjunkie wrote:Ek het die Lyman en hy werk heel goed. Die Hawkeye is baie duur. Let wel met die Lyman kan jy nog fotos neem ens...
Waar het jy gekoop?

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 6:46 am
by Heinds
Koop die Lyman, werk baie goed. Gekoop deur brownels.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:46 am
by Beyers C
Sien Amazon prys is gaafste - export 'n probleempie

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:48 am
by Heinds
Beyers C wrote:Sien Amazon prys is gaafste - export 'n probleempie
Gebruik aramex global shipper


Sent from my iPhone using Tapatalk

Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:04 pm
by Albert84
N foto wat ek van my layman geneem het om vriende te wys. Dis glad nie n hawkeye nie maar vir meeste behoort dit goed genoeg te wees. Mens skrik maar net as jy die eerste keer jou lope van binne sien, maar as die roer reg skiet maak dit seker nie saak hoe dit lyk nie

IMG_2611.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 11:09 pm
by J P
Dankie manne, ek waardeer almal se insette. Lyk vir my na 'n Lyman!

Re: Borescopes

Posted: Tue Jan 31, 2017 11:15 pm
by Flip Nel
Albert84 wrote:N foto wat ek van my layman geneem het om vriende te wys. Dis glad nie n hawkeye nie maar vir meeste behoort dit goed genoeg te wees. Mens skrik maar net as jy die eerste keer jou lope van binne sien, maar as die roer reg skiet maak dit seker nie saak hoe dit lyk nie

IMG_2611.JPG

Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat prys hy

Re: Borescopes

Posted: Wed Feb 01, 2017 2:24 am
by Albert84
Vriend het hom vir my gebring van Amerika, weet nie wat hulle hier kos en waar dit beskikbaar is nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Borescopes

Posted: Wed Feb 01, 2017 9:19 am
by Capt. Yoda
Kos so tussen 4800 en 5500 wat ek al in die winkels gesien het