HOWA Chassis gesoek
Posted: Mon Jan 30, 2017 12:14 pm
Goeie dag
Ek sien nou so baie manne het van die goed en dit lyk my dit is 'n groot geheim want as jy op FB vra waar hulle dit gekoop het, raak hulle net stil...
Ek wil graag vir my Howa 6.5 CM 'n chassis koop hoofsaaklik vir LA skiet maar sommer in die jagveld ook saamneem.
Wie het van dit?
Hoe lyk julle s'n en waar kan mens dit koop.
Dit sal my baie help.
Baie dankie.