Page 1 of 1

Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 11:34 am
by Ben Remington
Goeie dag aan almal....

Na die onlangse goeie reën het ek en my gesin gaan kyk hoe dit lyk na die reën. Soos gewoonlik na goeie reëns kon ek sien die veld is besig om lewe te kry....150mm het wyd verspreid geval en het oral verligting gebring.
Hier is 'n paar kiekies.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170127_194233MMMM_zpsuxzvbiow.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170127_143944MMMM_zpssqf3g8kh.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_064023MMMMM_zps3m5b0wuq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_065533MMMM_zpstttu6skc.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_064922MMMM_zps854scuzr.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_065203MMMM_zpsjxgpfhxo.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_073404MMMM_zpsftnpqe5c.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_083446MMMM_zpsyyleicpn.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_082510MMMM_zpsdfevgulq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_081408MMMM_zpsyb1h34ov.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_081428MMMM_zpsyt7xgc2k.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_072056MMMM_zpswudbqztt.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_072402MMM_zps7tpweaml.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170128_073149MMMM_zpsdghg52xl.jpg

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 11:44 am
by Supacow
Baie mooi.
Ben hierdie woefels van jou laat my aan Snowy van TinTin aka Kuifie dink.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 11:46 am
by Ben Remington
Supacow hierdie wolkop brak is nogal slim....ek geniet hom en hy het al baie manne en myne inkluis se foute reggemaak in die veld. ;)

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 11:48 am
by Jean Marais
Dis darem maar 'n dankbare wêrel daardie. Self min reen kry die veld aan die gang.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 12:01 pm
by PierrieT
Die veld lyk mooi daar Ben! En geluk met die varkie, kan sien die vrat-gesigte werk hard met hulle tande in die Kalahari.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 1:02 pm
by finch
Hier is n paar van my skoonpa se fotos van kalahari na die reen...

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 4:04 pm
by Gernie
Daai wereld is en bly darem maar mooi en dankbaar vir reen.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 5:44 pm
by DriesdlR
Baie spesiaal om hom so te kan ervaar!!

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 6:29 pm
by ruaanb
Ben jy laat my erg terug verlang. ...dankie vir die deel.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Mon Jan 30, 2017 6:40 pm
by JDKey
Ben toe ek jou eerste sin lees van "ek en my gesin het gaan kyk hoe dit lyk na die reën" het ek sommer geweet dit gaan nie by kyk bly nie. En daar lê die varke n paar fotos verder. Die Kalahari lyk pragtig na die reën.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Tue Jan 31, 2017 7:50 am
by FHM
Ja nee Ben, dis ongelooflik pragtig - ek ruik al daai geelblommetjie duwweltjies.
Dankie vir die deel - dis besonders! ;)

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Tue Jan 31, 2017 3:14 pm
by theedge
Baie mooi.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Tue Jan 31, 2017 4:16 pm
by DawieKotze
Baie dankbare wêreld daardie!

Lyk mooi!!

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Tue Jan 31, 2017 6:41 pm
by koos 2
Jean Marais wrote:Dis darem maar 'n dankbare wêrel daardie. Self min reen kry die veld aan die gang.
Pragtig gestel....

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Tue Jan 31, 2017 11:15 pm
by Flip Nel
Baie mooi, dankie vir die deel

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Wed Feb 01, 2017 6:48 am
by LongWolf
Harde wereld, maar jy leer baie van "genade" in daai wereld.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Wed Feb 01, 2017 2:18 pm
by neef
pragtig is al woord

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Wed Feb 01, 2017 2:56 pm
by Joe13
Jy maak nie reg nie haha, dit is bitter mooi, ek wens ek kon ook op 'n plaas stap met geweer in die hand.

Re: Kalahari is weer groen....

Posted: Thu Feb 02, 2017 1:30 pm
by heywillie
PRAGTIG !!!